VIDEO | FACTS op kykNET Spreekkamer

FOOD LABELS – SPREEKKAMER | 20 SEPTEMBER 2021 | kykNET

Dietician Karen Horsburg and food scientist Ineke Stoffberg from FACTS SA help us inderstand what information on food packaging we should be paying attention to. What is important when we compare products, and which claims on labels should we take note of, and which should be taken with a pinch of salt.

VOEDSEL-ETIKETTE – SPREEKKAMER | 20 SEPTEMBER 2021 | kykNET

Dieetkundige Karen Horsburgh en voedselwetenskaplike Ineke Stoffberg van FACTS SA help ons verstaan na watter inligting om op te let wanneer ons na die etikette op voedselpakkies kyk. Wat is belangrik wanneer jy twee produkte vergelyk en watter aansprake op etikette dra waarde, en watter moet ons met ‘n knippie sout neem.